Sakevertroue op sy hoogste vlak in 5 jaar

10 months ago 75
Lisette IJssel de Schepper, senior ekonoom by die Buro vir Ekonomiese Navorsing (BEO) gesels oor FNB en die BEO se verbruikersvertroue-indeks.