Dié staatsbeheerde instelling betaal ’n dividend aan die regering
5 months ago
39
Abel Sithole, uitvoerende hoof van die Openbare Beleggingskorporasie (OBK), bespreek die organisasie se finansiële resultate vir die 2024-boekjaar en die noodsaaklikheid om 'n dividend aan die regering te betaal.