Bloomberg sê Suid-Afrikaners word al hoe ryker

7 months ago 72
Die groei in rykdom bly ‘n interessante onderwerp, veral met betrekking tot huishoudelike rykdom in Suid-Afrika. Die ekonoom, dr Roelof Botha gesels oor ‘n artikel op Bloomberg wat sê dat Suid-Afrikaners se rykdom aan die toeneem is.